GROEN­TE­KE­BABS

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Potjies -

’n Mens ver­geet soms groen­te kan net so lekker as vleis op die ko­le smaak!

MA­RI­NA­DE

180 ml (¾ k) o­lyf­o­lie 3 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

30 ml (2 e) vars roos­ma­ryn, ge­kap

45 ml (3 e) vars pie­ter­sie­lie, ge­kap sap van 1 suur­le­moen sout en pas ge­maal­de swart­pe­per

GROEN­TE

2 rooi soet­ris­sies, in 3 cm-stuk­ke ge­sny 2 geel soet­ris­sies, in

3 cm-stuk­ke ge­sny 2 ei­er­vrug­te, ge­hal­veer en in dik sky­we ge­sny

6-8 murg­pam­poen­tjies, skuins ge­sny 250 g sam­pi­oe­ne 300 g ker­sie­ta­ma­ties vars ba­si­lie

1 Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le en hou een­kant.

2 Groen­te Ryg die groen­te op stok­kies en giet die ma­ri­na­de oor. Ma­ri­neer 1½ uur in die ys­kas.

3 Braai die ke­babs 8-10 mi­nu­te oor warm ko­le tot lig­gies ge­skroei. Verf dit van tyd tot tyd met die ma­ri­na­de.

Ryg blok­kies hal­lou­mi­kaas op die ke­babs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.