Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GEMARINEER­DE SAMPIOENE

-

PIEKEL sout

400 g gemengde sampioene, in stukke gesny

60 ml (¼ k) suur

lemoensap

30 ml (2 e) witwynasyn 30 ml (2 e) suiker

30 ml (2 e) tiemie

blaartjies, gekap 4 knoffelhui­sies, geskil 60 ml (¼ k) pieter

sielie, gekap 2 kaneelstok­kies

125 ml (½ k) olyfolie SOUS

125 ml (½ k) Griekse

jogurt

30 ml (2 e) tahinipast­a knippie elk komyn en

droë dille

50 g okkerneute,

gekap

1 Piekel Sprinkel die sout oor die sampioene en laat 30 minute staan. Spoel af en druk droog.

2 Meng die res van die bestanddel­e en giet oor die sampioene. Laat minstens 1 uur staan.

3 Sous Meng al die bestanddel­e behalwe die okkerneute.

4 Dreineer die sampioene, skep in ’n bak, skep die jogurtsous oor en sprinkel die okkerneute oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa