Huisgenoot Beste Resepte: Braai

TWEEBOON-SLAAI

-

SLAAI

250 g spekstukki­es,

bros gebraai

1 blik (410 g) rooi nierboontj­ies, afgespoel en gedreineer

1 blik (410 g) borlottibo­ontjies, gedreineer 2 blikke (410 g elk) pitmielies, gedreineer

1 rooi soetrissie, in

blokkies gesny 1 groen soetrissie, in

blokkies gesny

3 rooi brandrissi­es, pitte verwyder en gekap

1 klein rooi-ui, gekap 125 ml (½ k) vars koljanderb­lare, gekap SLAAISOUS

125 ml (½ k) olyfolie 45 ml (3 e) witwynasyn sap van 2 lemmetjies 10 ml (2 t) fyn komyn 30 ml (2 e) strooisuik­er

1 knoffelhui­sie, fyn

gedruk sout en peper

1 Slaai Meng al die bestanddel­e.

2 Slaaisous Klits al die bestanddel­e saam. 3 Meng deur die slaai en sit voor.

PHUMZA NYANDEMI KAAPSTAD, WESKAAP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa