Huisgenoot Beste Resepte: Braai

4 MANIERE MET WORSROLLE

-

GENOEG VIR

4 MENSE Bereiding 15 minute Gaarmaakty­d

25 minute

CHAKALAKA-WORSROL

CHAKALAKA

15 ml (1 e) botter of olie

1 ui, gekap

1 knoffelhui­sie, fyn gedruk 1 elk rooi, geel en groen

soetrissie, gekap

5 ml (1 t) kerriepoei­er

1 blik (410 g) gebakte bone 1 blik (410 g) tamaties in

die sap

30 ml (2 e) sterk blatjang 30 ml (2 e) soet brandrissi­esous

WORSROL

1 Franse brood, gehalveer 500 g boerewors gekapte pietersiel­ie vir

garnering

1 Chakalaka Verhit die botter of olie en roerbraai die ui, knoffel en soetrissie­s tot sag. Voeg die kerriepoei­er by en meng deur. Voeg die gebakte bone, tamaties, blatjang en soet brandrissi­esous by en laat prut tot warm en geurig.

2 Worsrol Braai die wors op die kole tot gaar (aanwysings op bl. 12). Terwyl die wors gaar word kan jy die rolletjies ook vinnig oor die vuur rooster.

3 Plaas die wors in die brood en skep die chakalaka oor. Sprinkel die pietersiel­ie bo-oor.

SIBAHLE DURU OOSLONDEN, OOSKAAP

 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa