Huisgenoot Beste Resepte: Braai

NOG ’N IDEE MET BROOD

-

Maak vrugtebroo­djies: Sny 3 kg vrugte in skyfies en smeer 12 snye suurdeegbr­ood aan een kant met botter. Verdeel die vrugte tussen 6 van die snye; plaas op die ongebotter­de kant. Pak die 6 orige snye bo-op met die gebotterde kant na buite, bind elke toebroodji­e met tou toe en rooster oor die kole. Sit voor saam met mascarpone­kaas en aarbeie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa