Huisgenoot Beste Resepte: Braai

GEBAKTE APPELS IN TINFOELIE

2 GENOEG VIR 4MENSE Bereiding 15 minute Gaarmaakty­d 30 minute

-

APPELS

4 appels, ontkern maar nie geskil botter, genoeg om appels te bedek

VULSEL

125 ml (½ k) rosyntjies

100 g gemmerkoek­iekrummels gouestroop na smaak 1 Appels Vryf die appels buiteom met die botter. Plaas elke appel op ’n groot vel tinfoelie.

2 Vulsel Druk die rosyntjies en koekiekrum­mels in die uitgeholde kern en giet ’n bietjie gouestroop oor. 3 Draai elke appel in tinfoelie toe en plaas tussen die kole. Bak sowat 30 minute tot die appels sag is.

4 Sit voor met vla.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa