Ge­vul­de G­riek­se lamsboud

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

VLEIS

1 lamsboud (so­wat 1,7 kg), ont­been

en ge­vlek sout en pe­per

6 knof­fel­hui­sies, in lang re­pies ge­sny SMEERSEL

250 ml (1 k) krui­e­ma­ri­na­de (re­sep op

bl. 15)

VUL­SEL groot hand vol s­pi­na­sie, ge­kap

1 wiel fe­ta­kaas, ge­krum­mel

2-3 swar­to­ly­we, ont­pit en ge­kap

3-4 in­ge­maak­te son­dro­ë­ta­ma­ties,

ge­kap

1 sny ci­a­bat­ta­brood van 3 cm dik, in

stuk­kies ge­breek en ge­roos­ter

1 Vleis Geur die boud met die sout en pe­per. Steek met ’n skerp­punt­mes ’n paar gaat­jies in die boud en druk die knof­fel­re­pies daar­in.

2 Smeersel Smeer die krui­e­ma­ri­na­de oor en laat die boud 3-4 uur ma­ri­neer.

3 Vul­sel Meng die s­pi­na­sie, fe­ta­kaas, o­ly­we, son­dro­ë­ta­ma­ties en ci­a­bat­ta­stuk­kies.

4 Druk die ge­ma­ri­neer­de vleis met kom­buis­pa­pier droog en plaas oop op ’n werk­op­per­vlak. Smeer die vul­sel oor die vleis­kant van die ge­vlek­te boud. Vou toe en bind vas met tou.

5 Braai die boud op warm ko­le tot bruin bui­te­om. Stel die roos­ter ho­ër, be­dek die vleis met ’n koe­pel­dek­sel of ’n dub­be­le laag tin­foe­lie en braai 1-1½ uur tot me­di­um­gaar of vol­gens jou smaak.

6 Sit voor saam met ge­ma­ri­neer­de soet­ris­sies en sam­pi­oe­ne (re­sep op bl. 71) en ge­bak­te suur­le­moen-en­ta­ma­tie­slaai (re­sep op bl. 72).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.