Heel lam­sken­kels in ker­rie

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

o­lie

1 ui, ge­kap

3 heel groen brand

ris­sies

30 ml (2 e) k­nof­fel

en­gem­mer­pas­ta 10 ml (2 t) ko­myn

saad, ge­kneus 4 ker­rie­bla­re 30ml(2e)ma­sa­la 5 ml (1 t) bor­rie 15ml(1e)ga­ram

ma­sa­la

1 blik (410 g) ge­kap­te

ta­ma­ties sout na smaak

4 heel lam­sken­kels 1 blik (400 g) bot­ter

bo­ne groot hand vol ge­kap­te kol­jan­der­bla­re

1 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n swart­pot en braai die ui en brand­ris­sies saam met die k­nof­fel-en-gem­mer­pas­ta en ko­myn­saad tot die ui glan­send en die meng­sel geu­rig is.

2 Voeg die ker­rie­bla­re, ma­sa­la, bor­rie en ga­ram ma­sa­la by en meng. Dit moe­nie braai nie!

3 Voeg die ta­ma­ties by, be­dek en laat so­wat 5 mi­nu­te prut. Geur na smaak met die sout. 4 Sny ke­pe in die lam­sken­kels so­dat die geu­re goed in die vleis kan in­trek. Vryf die vleis in met sout en plaas in die pot. S­kep die sous oor die sken­kels.

5 Plaas die dek­sel op en laat prut so­wat 2 uur oor lae hit­te of tot die sken­kels sag is. Voeg ’n bie­tjie kook­wa­ter by in­dien no­dig.

6 Voeg die bot­ter­bo­ne by en laat prut so­wat 15 mi­nu­te. S­prin­kel die kol­jan­der­bla­re oor.

7 Sit voor saam met ro­ti’s, gegeurde rys, jo­gurt en pie­kels.

SANDHAYA MAHARAJ DURBAN, KWAZULUNATAL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.