Huisgenoot Beste Resepte: Braai

HOE TOETS JY DIE HITTE VAN DIE KOLE?

-

Die resepte in hierdie boek verwys dikwels na kos wat op warm of matige kole gebraai moet word. Maar hoe toets jy die hittegraad van die kole? ’n Maklike manier is om jou handpalm 10-15 cm bo die vuur te hou (waar die rooster sal wees) en te kyk hoeveel sekondes dit duur voor die hitte ondraaglik word. Pasop dat jy nie jou hand brand nie!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa