Huisgenoot Beste Resepte: Braai
VARKKEBABS
KEBABS
60 ml (¼ k) koljanderpesto
125 ml (½ k) olie of natuurlike laevetjogurt sap van 1 suurlemoen 750 g varkboud, in
repies gesny MANGO-ATJARSOUS 400 g mango-atjar 1 blik (400 g) klappermelk hand vol koljander
blare, gekap gekapte grondbone vir
oorsprinkel
1 Kebabs Meng die pesto, olie of jogurt en sap. Laat die varkvleis sowat
1 uur daarin marineer. Ryg op die stokkies en braai.
2 Sous Kap die atjar fyn in ’n voedselverwerker. Giet die klappermelk by. Voeg die koljander by en sprinkel die grondbone oor. Sit voor saam met die varkstokkies.