Huisgenoot Beste Resepte: Braai

PIKANTE BOTTER VIR VOORSIT

-

Meng 250 g botter, 15 ml (1 e) sojasous, ’n hand vol gekapte pietersiel­ie, 5 ml (1 t) gemaalde peper, gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen, 1-4 naeltjies en fyn knoffel. Vorm ’n wors en verkoel dit in kleefplast­iek. Sny in skywe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa