Huisgenoot Beste Resepte: Braai
PRET VIR GROOTMENSE
Huisgenoot Ontspan is ’n nuwe aktiwiteitstydskrif vir grootmense propvol fantastiese inkleurprente, doolhowe, soekspeletjies en verbind-die-kolletjies-raaisels – alles met ’n trots SuidAfrikaanse tema.
Dis presies wat jy nodig het om ná ’n besige werkdag van jou stres ontslae te raak!