VRIES EN OOR­SKIET

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

S Koop maal­vleis in groot hoe­veel­he­de, ver­deel in por­sies, ver­pak en vries da­de­lik.

S Koop gro­ter snit­te vleis, maak dit op een slag gaar, pluis dit wat jul­le nie da­de­lik gaan eet nie en vries vir ge­bruik in sop, bre­die of pas­tei­vul­sels.

S Wees op die uit­kyk vir spe­si­a­le aan­bie­dings in su­per­mark­te. Koop dan so­veel aan as wat jy kan be­kos­tig en vries dit vir la­te­re ge­bruik.

S Blink i­dees vir gaar oor­skiet­vleis: toe­brood­jie­vul­sels, bre­dies, koes­koes-slaai, vleis­slaai, sout­tert, pas­ta­sous, bief s­tro­ga­noff, roer­braai ge­meng met rys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.