SPAARWENK

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Rooivleis -

Vir pot­jies, sto­we­ge­reg­te en sop kan jy net die helf­te sto­we­vleis ge­bruik en die an­der helf­te sop­be­ne maak Dit gee baie geur en werk baie goed­ko­per uit

Die kluit­jies is ook baie lek­ker op pot­jie­kos Plaas die deeg­bal­le­tjies op die gaar pot­jie­kos, sit die dek­sel op en laat prut tot die kluit­jies gaar is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.