ROOIBOSHOENDER MET SLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Rooivleis -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 50-60 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout

5 ml (1 t) fyn ko­myn

GLA­SEER­SEL

4 rooi­bos­tee­sak­kies,

sterk ge­trek in

100 ml kook­wa­ter

60 ml (¼ k) heu­ning

SLAAI

125 ml (½ k) ma­yon

nai­se

350 g wor­tel-en-kool

meng­sel

2 Gran­ny S­mit­hap­pels, in stok­kies ge­sny

2 ste­le sel­de­ry, in

rin­ge ge­sny

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en ko­myn Pak in ’n oond­bak 2 Gla­seer­sel Ver­wy­der die tee­sak­kies uit die wa­ter en druk al die vloei­stof goed uit Los die heu­ning daar­in op, hou 30 ml (2 e) van die meng­sel een­kant vir die slaai­sous en giet die res oor die hoen­der 3 Be­dek die oond- bak met foe­lie en bak 45 mi­nu­te tot die hoen­der sag is Haal die foe­lie af en bak nog 15 mi­nu­te of tot goud­bruin 4 Slaai K­lits die ma­yon­nai­se en die o­ri­ge gla­seer­sel saam Meng die wor­tel-en-kool­meng­sel, ap­pel en sel­de­ry deur en sit dit saam met die hoen­der voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.