KRUMMELHOENDER MET PYNAPPELSLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­bors

filette

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

125 ml (½ k) koek

meel

125 ml (½ k) wit

brood­krum­mels

125 ml (½ k) klap

per, ge­roos­ter

2 ei­ers, ge­klits

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

PYNAPPELSLAAI

1 groot pyn­ap­pel

hand vol vars ment

blare, ge­kap

1 rooi brand­ris­sie,

fyn ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Hoen­der Kap die hoen­der­bor­sies ef­fens plat­ter met jou hand en geur met sout en pe­per 2 Geur die koek­meel met sout en pe­per en rol die hoen­der daar­in Meng die brood­krum­mels en die ge­roos­ter­de klap­per Doop die hoen­der­fi­let­te een vir een in die ei­er en dan in die klap­per­meng­sel 3 Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei Pak die hoen­der daar­op, be­sprin­kel met die o­lyf­o­lie en oond­roos­ter 25-- 30 mi­nu­te of tot gaar (die gaar­maak­tyd sal af­hang van die dik­te van die filette) 4 Pynappelslaai Skil die pyn­ap­pel en sny dit in blok­kies of soos ver­kies Meng die ment en ris­sie deur 5 Sit die hoen­der met die slaai voor en ook G­riek­se jo­gurt en suur­le­moen­wig­gies in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.