MOS­TERD­HOEN­DER MET PIE­TER­SIE­LIE-AAR­TAP­PELS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sak­pas­kos | Hoen­der - Mos­terd­bot­ter

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 1 uur

HOEN­DER

1 heel hoen­der

sout en pe­per

1 suur­le­moen,

ge­hal­veer

MOS­TERD­BOT­TER

45 ml (3 e) bot­ter

30 ml (2 e) heel

kor­rel­mos­terd

5 ml (1 t) Di­jon

mos­terd

AAR­TAP­PELS

12 ba­ba-aar­tap­pels

4 ba­ba-ui­tjies,

ge­hal­veer

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

6 knof­fel­hui­sies,

ge­kneus

hand vol pie­ter

sie­lie, ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per Druk die suur­le­moen­helf­tes in die buik­hol­te van die hoen­der 2 Meng die bot­ter, heel­kor­rel­mos­terd en Di­jon­mos­terd 3 Lig die hoen­der se vel ef­fens en smeer die bot­ter on­der die vel in Plaas die hoen­der op ’n bak­plaat en oond­braai 50-60 mi­nu­te tot gaar 4 Ver­hoog die tem­pe­ra­tuur tot 230 °C en roos­ter die hoen­der tot goud­bruin As die hoen­der te vin­nig ver­bruin, be­dek met foe­lie en roos­ter ver­der tot gaar 5 Aar­tap­pels Meng in­tus­sen die aar­tap­pels, ui­tjies, o­lyf­o­lie en knof­fel Ver­sprei op ’n bak­plaat en roos­ter 40-45 mi­nu­te saam met die hoen­der tot goud­bruin en gaar 6 S­prin­kel die pie­ter­sie­lie oor en sit voor saam met die hoen­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.