SPAARWENK

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

Kap oor­skiet­kruie op en meng dit met bot­ter Rol dit toe in kleef­plas­tiek en ge­bruik as geur­mid­del op hoen­der of ste­ak Dit kan tot t­wee maan­de in die ys­kas en ses maan­de in die vries­kas hou

Jy kan ook ’n an­der bot­ter­geur maak deur pie­ter­sie­lie en knof­fel fyn te kap Geur dit met ’n goeie skeut suur­le­moen­sap en meng dit met die bot­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.