LE­WER­KOE­KIES MET SPINASIESLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 15-

20 min.

LE­WER­KOE­KIES

1 ui, ge­kap

2 wor­tels, skoon

ge­skraap en ge­kap

15 g pie­ter­sie­lie

1 ei­er

2 snye bruin­brood,

kor­sies ver­wy­der

en in stuk­ke ge-

breek

500 g hoen­der-

le­wer­tjies, af­ge­spoel en skoon­ge­maak

125 ml (½ k) koek

meel

sout en pas ge­maal

de pe­per

o­lie vir pan­braai

SOUS

1 ui, in sky­fies ge­sny

1 knof­fel­hui­sie, ge

kap

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

125 ml (½ k) sui­ker

100 ml a­syn

10 ml (2 t) mie­lie

blom, met 15 ml

(1 e) wa­ter tot ’n

pas­ta ge­meng

SPINASIESLAAI

100 g ba­bas­pi­na­sie

1 rooi-ui, in sky­fies

ge­sny

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

1 Le­wer­koe­kies Plaas die ui, wor­tels, pie­ter­sie­lie, ei­er en brood in die bak van ’n voed­sel­ver­wer­ker Ver­werk tot fyn en goed ge­meng Voeg die le­wer by en ver­werk net tot die le­wer grof ge­kap is Voeg die meel by, geur met die sout en pe­per en meng goed 2 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n braai­pan Skep le­pels vol van die meng­sel in ho­pies in die pan Braai oor ma­ti­ge hit­te tot net bruin, draai om en braai ver­der tot gaar, maar steeds ef­fe pienk bin­ne 3 Sous Braai die ui en knof­fel in die ver­hit­te o­lie tot sag Voeg die sui­ker en a­syn by en roer tot die sui­ker op­ge­los het Voeg die mie­lie­blom­pas­ta by en roer tot dit ver­dik het 4 Spinasieslaai Meng al die be­stand­de­le 5 Skep die sous oor die koe­kies en sit voor saam met die slaai

Maak die le­wer­tjies skoon deur al die se­ning­ri­ge de­le en vet met ’n skerp mes te ver­wy­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.