K­LE­WE­RI­GE HOEN­DER-VLER­KIES MET JAS­MYN­RYS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

20 mi­nu­te

HOEN­DER

6-8 hoen­der­vler­kies

sout en pas ge­maal­de

pe­per

125 ml (½ k) soet brand

ris­sie­sous

RYS

6 stin­gel­uie, ge­kap

60 ml (¼ k) ge­roos­ter­de

grond­boon­tjies

45 ml (3 e) ge­kap­te vars

kol­jan­der

375 ml (1½ k) jas­myn

rys, gaar­ge­maak

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Pak ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Hoen­der Sny die punt­jies van el­ke hoen­der­vler­kie af en sny die vler­kies by die lit deur Geur die hoen­der­stuk­kies met sout en pe­per en plaas in ’n meng­bak Giet die soet brand­ris­sie­sous oor en meng goed deur 2 Pak die hoen­der­stuk­kies op die voor­be­rei­de draad­rak­kie en braai 20 mi­nu­te in die oond tot gaar en goud­bruin Smeer ge­reeld met die soet brand­ris­sie­sous 3 Rys Meng die stin­gel­uie, grond­boon­tjies en kol­jan­der met die rys en sit voor saam met die hoen­der­stuk­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.