HOEN­DER­BOR­SIES METTABOELI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 15-

20 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­bor­sies

30 ml (2 e) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

60 ml (¼ k) ge­kap

te pie­ter­sie­lie

skil van 1 suur

le­moen

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

TABOELI

250 ml (1 k) bul­gur

100 g ker­sie­ta­ma­ties, in kwar­te ge­sny

½ kom­kom­mer, in

blok­kies ge­sny

4 spriet­uie, ge­kap

60 ml (¼ k) ge­kap-

te pie­ter­sie­lie

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

60 ml (¼ k) ge­kap

te ment

sout en pe­per

15-30 ml (1-2 e)

suur­le­moen­sap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. 1 Hoen­der Plaas die hoen­der­bor­sies tus­sen 2 groot stuk­ke bak­pa­pier. Kap ef­fens plat­ter met die palm van jou hand. Geur met die knof­fel-en-krui­e­spe­se­rye, sprin­kel die pie­ter­sie­lie en suur­le­moen­skil oor en verf met die o­lyf­o­lie. 2 Pak op ’n bak­plaat en roos­ter 1520 mi­nu­te tot gaar. 3 Taboeli Be­rei die bul­gur vol­gens die aan­wy­sings op die pak. Meng dit met die ta­ma­ties, kom­kom­mer, uie, pie­ter­sie­lie, o­lie en ment en geur met die sout, pe­per en suur­le­moen­sap. 4 Sit voor saam met die hoen­der en ek­stra vars ment in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.