PLAT­HOEN­DER MET VI­NAI­GRET­TE

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 1 uur

HOEN­DER

1 heel hoen­der

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

VI­NAI­GRET­TE

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

60 ml (¼ k) suur

le­moen­sap

5 ml (1 t) strooi

sui­ker

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

10 g ment­bla­re,

ge­kap

50 g a­man­del­splin­ters, ge­roos­ter

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Hoen­der Knip die rug­graat van die hoen­der uit en druk die hoen­der plat Geur al­kant goed met die sout en pe­per 2 Plaas op die draad­rak­kie en verf met die o­lyf­o­lie 3 Roos­ter 15 mi­nu­te, stel die tem­pe­ra­tuur af tot 180 °C en oond­braai nog 45 mi­nu­te tot gaar 4 Vi­nai­gret­te K­lits die o­lyf­o­lie, suur­le­moen­sap, strooi­sui­ker en knof­fel goed saam K­lits die ment en a­man­dels by en giet oor die hoen­der so­dra dit uit die oond kom 5 Sny die hoen­der in por­sies en sit voor saam met ge­roos­ter­de groen­te in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.