APPELKOOSHOENDER

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 1¼-1¾ uur

HOEN­DER

1 heel hoen­der

sout en pas ge­maal

de pe­per

125 ml (½ k) fyn

ap­pel­koos­kon­fyt

125 ml (½ k) hoen

der­af­trek­sel

WOR­TELS

500 g wor­tels

4 tak­kies roos-

ma­ryn

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per en bind die boud­jies met ’n stuk­kie vleis­tou vas. 2 Ver­hit die ap­pel­koos­kon­fyt ’n paar se­kon­des in die mi­kro­golf so­dat dit heel­te­mal smeer­baar word. Verf die he­le hoen­der met die kon­fyt. 3 Plaas die hoen­der in ’n oond­bak, giet die af­trek­sel op die bo­dem en be­dek met foe­lie. 4 Roos­ter 1-1¼ uur in die oond. Smeer ge­reeld met die kon­fyt. 5 Haal die foe­lie af, ver­hoog die tem­pe­ra­tuur tot 200 °C en roos­ter nog 1520 mi­nu­te. 6 Wor­tels Ver­sprei in­tus­sen die wor­tels en roos­ma­ryn op ’n bak­plaat, geur met die sout en pe­per, sprin­kel die o­lie oor en roos­ter dit 30 mi­nu­te tot gaar. Sit voor saam met die hoen­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.