AARTAPPELBURGERS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Ver­koel­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd:

40 min.

AAR­TAP­PEL-

SKY­WE

4 groot aar­tap­pels

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

sout en pas ge­maal

de pe­per

TAMATIEBLATJANG

2 uie, grof ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

ge­kap

45 ml (3 e) o­lie

50 g ta­ma­tie­pas­ta

1 blik (410 g) ge­kap

te ta­ma­ties

60 ml (¼ k) bruin

sui­ker

HOENDERKOEKIES

500 g hoen­der­bors­fi­let­te, in blok­ke ge­sny

1 rooi-ui, ge­kap

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

10 g pie­ter­sie­lie

skil van 1 suur

le­moen

5 ml (1 t) suur­le­moen­sap

2 ml (½ t) sout

5 ml (1 t) pas ge

maal­de pe­per

1 ei­er

30 ml (2 e) o­lie

BURGER

50 g slaai­bla­re

4 sky­we ched­dar

kaas

2 ta­ma­ties, in

sky­we ge­sny

4 a­gur­kies, in lang

re­pe ge­sny

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Aar­tap­pel­sky­we Sny die aar­tap­pels in sky­we van 2 cm dik en pak op ’n bak­plaat Verf al­bei kan­te met die o­lie en geur met die sout en pe­per 2 Oond­braai 3540 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar 3 Tamatieblatjang Braai in­tus­sen die uie en knof­fel sta­dig in ver­hit­te o­lie tot ge­ka­ra­mel­li­seer 4 Voeg die res van die blat­jang­be­stand­de­le by en laat sta­dig prut tot dit ef­fens ver­dik het Geur met die sout en pe­per 5 Hoenderkoekies Pols al die be­stand­de­le be­hal­we die o­lie saam in ’n voed­sel­ver­wer­ker tot fyn en ver­koel min­stens 30 mi­nu­te Ver­hit die o­lie in ’n kleef­vrye pan, skep ho­pies van die meng­sel in die pan en druk ’n bie­tjie plat­ter Braai tot goud­bruin al­kant Pak op ’n bak­plaat en oond­braai nog 5-8 mi­nu­te tot gaar 6 Burger Plaas ’n paar slaai­bla­re op die helf­te van die aar­tap­pel­sky­we, ge­volg deur ’n hoen­der­skyf, ’n skyf kaas, ’n skep­pie blatjang, ta­ma­tie­sky­we en ’n paar sky­fies a­gur­kies Plaas nog ’n aar­tap­pel­skyf bo-op Steek met ’n stok­kie vas en her­haal met die res van die be­stand­de­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.