SKOR­SIE-BROCCOLIHOENDER

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 30 min.

HOEN­DER EN

GROEN­TE

1 kop broc­co­li, in

klei­ner boom­pies

ge­breek

4 hoen­der­bor­sies,

gaar en ge­pluis

2 skor­sies, ge­hal­veer

en gaar ge­kook

SOUS

125 ml (½ k) ma­yon

nai­se

125 ml (½ k) G­riek­se

jo­gurt

20 ml (4 t) ker­rie

poei­er

sout en pas ge­maal­de

swart­pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Hoen­der en groen­te Blan­sjeer die broc­co­li in ko­ken­de wa­ter, drei­neer en hou een­kant 2 Pak die broc­co­li en ge­pluis­de hoen­der in ’n oond­bak 3 Skep le­pel­tjies vol van die gaar skor­sie uit die skil en pak tus­sen die hoen­der- en broc­co­li-stuk­ke 4 Sous Meng die ma­yon­nai­se, jo­gurt en ker­rie­poei­er goed en geur met die sout en pe­per 5 Giet die sous oor die hoen­der en groen­te en bak 25-30 mi­nu­te of tot deur­warm 6 Sit voor saam met ge­bak­te aar­tap­pels of pas­ta in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.