JA­MAI­KAAN­SE HOEN­DER MET PYNAPPELSLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 45 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout en pe­per

15 ml (1 e) o­lie

SPE­SE­RY­MENG­SEL

30 ml (2 e) ge­droog

de ui­e­vlok­kies

10 ml (2 t) ge­droog

de tie­mie

2 ml (½ t) fyn

ka­neel

2 ml (½ t) rooi

pe­per

PYNAPPELSLAAI

1 pyn­ap­pel, ge­skil

en in sky­fies

ge­sny

½ kom­kom­mer, in

sky­fies ge­sny

10 g vars kol­jan­der

blare, ge­kap

1 rooi-ui, in rin­ge

tjies ge­sny

SLAAI­SOUS

30 ml (2 e) vis­sous

60 ml (¼ k) ka­no­la

o­lie

5 ml (1 t) vars gem

mer, ge­ras­per

30 ml (2 e) sag­te

bruin­sui­ker

sap van ½ lem­me

tjie of suur­le­moen

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per 2 Spe­se­ry­meng­sel Meng die ui­e­vlok­kies, tie­mie, ka­neel en rooi­pe­per en vryf oor die hoen­der 3 Pak die hoen­der­stuk­ke op ’n bak­plaat, sprin­kel die o­lie oor en braai 45 mi­nu­te of tot gaar Be­dek die hoen­der met foe­lie as dit te bruin word en braai ver­der 4 Pynappelslaai Meng die pyn­ap­pel, kom­kom­mer, kol­jan­der­bla­re en rooi-ui in ’n groot meng­bak 5 Slaai­sous K­lits die vis­sous, ka­no­la­o­lie, gem­mer, bruin­sui­ker en lem­me­tjie­of suur­le­moen­sap saam en giet oor die slaai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.