BLIKKIEHOENDER MET PAPAJASALSA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

1¼ uur

BLIKKIEHOENDER

1 heel hoen­der

sout en pas ge­maal

de pe­per

1 blik­kie bier of

Ap­ple­ti­ser

MA­RI­NA­DE

125 ml (½ k) ta­ma

tie­sous

45 ml (3 e) bruin

sui­ker

30 ml (2 e) so­ja­sous

1 knof­fel­hui­sie,

ge­kap

PAPAJASALSA

1 groot pa­pa­ja, ge­skil en in blok­kies ge­sny

1 rooi-ui, ge­kap

10 g vars kol­jan­der

blare, grof ge­kap

1 wiel fe­ta­kaas, grof

ge­krum­mel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Blikkiehoender Geur die hoen­der bin­ne en bui­te met die sout en pe­per Maak die blik­kie oop, giet ’n bie­tjie van die vloei­stof in ’n diep oond­bak en plaas die blik­kie in die mid­del Plaas die hoen­der met die boud­jies na on­der bo-op die blik­kie 2 Ma­ri­na­de Meng die ta­ma­tie­sous, bruin­sui­ker, so­ja­sous en knof­fel en verf oor die hoen­der Be­dek die hoen­der met foe­lie en bak 1 uur in die oond Verf ge­reeld met die ma­ri­na­de 3 Haal die foe­lie af en roos­ter nog 15 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar 4 Papajasalsa Meng al die be­stand­de­le en sit voor saam met die hoen­der

Maak dié blikkiehoender heer­lik in ’n ke­tel­braai­er op ma­ti­ge ko­le gaar

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.