GE­BRAAI­DE HOEN­DER MET GROEN HA­RIS­SA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

45 min.

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout en pas ge­maal

de pe­per

HA­RIS­SA

20 g kol­jan­der

10 g ment

10 g pie­ter­sie­lie

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

2 vars ja­la­peño

brand­ris­sies

sap van 1 suur

le­moen

2 ml (½ t) fyn

ko­myn

2 ml (½ t) fyn sout

125 ml (½ k) o­lyf

o­lie

UIE

4 groot uie

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pas ge­maal­de pe­per 2 Ha­ris­sa Pols al die be­stand­de­le fyn in ’n voed­sel­ver­wer­ker Smeer die helf­te van die meng­sel oor die hoen­der en hou die res een­kant 3 Pak die hoen­der op ’n bak­plaat en roos­ter 45 mi­nu­te tot gaar 4 Uie Sny die uie in kwar­te en pak op ’n bak­plaat Sprin­kel die o­lie oor en geur met die sout en vars ge­maal­de pe­per 5 Roos­ter 2530 mi­nu­te saam met die hoen­der 6 Sit die hoen­der voor saam met die uie en die res van die ha­ris­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.