HOEN­DER-EN-KA­SJOE­NEUT-SLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

HOENDERSLAAI

4 hoen­der­bor­sies

sout en pas ge­maal­de

pe­per

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

4 spriet­uie, in lang

re­pies ge­sny

4 groot wor­tels, ge

skil en in lin­te ge­sny

¼ kop­kool, in dun

re­pies ge­sny

hand vol vars kol­jan

der­bla­re, grof ge­kap

60 ml (¼ k) ka­sjoe-

neu­te

SLAAI­SOUS

80 ml (¹⁄₃ k) ka­no­la

o­lie

3 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

45 ml (3 e) so­ja­sous

30 ml (2 e) wa­ter

30 ml (2 e) wit­wyn

a­syn

30 ml (2 e) heu­ning 15 ml (1 e) se­sam

o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Hoenderslaai Geur die hoen­der­bor­sies met die sout en pas ge­maal­de pe­per Verf met die o­lie en pak op ’n bak­plaat Roos­ter die hoen- der 15-20 mi­nu­te of tot gaar 2 Pluis die hoen­der grof en laat af­koel 3 Pak die spriet­uie, wor­tels, kool, kol­jan­der en hoen­der in ’n bak en sprin­kel die neu­te oor 4 Slaai­sous K­lits al die be­stand­de­le goed saam en giet oor die slaai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.