HOEN­DER­HAP­PIES METWASABI-MA­YO

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Ma­ri­neer­tyd: 30 min.

Be­rei­ding: 20 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 20 min.

HOEN­DER

4 hoen­der­bor­sies

60 ml (¼ k) so­ja­sous

o­lie vir vlak­braai

KRUM­MEL

375 ml (1½ k) brood

krum­mels

80 ml (¹⁄₃ k) se­sam

saad­jies

250 ml (1 k) meel

2 ei­ers

60 ml (¼ k) melk

MA­YON­NAI­SE

125 ml (½ k) ro­me­ri

ge ma­yon­nai­se

15-30 ml (1-2 e) wa­sa

bi­pas­ta

1 Hoen­der Sny die hoen­der in blok­ke, plaas dit in ’n ma­ri­neer­bak en giet die so­ja­sous oor Meng goed en laat 30 mi­nu­te ma­ri­neer 2 Krum­mel Meng die brood­krum­mels en se­sam­saad­jies 3 Ver­wy­der die hoen­der uit die so­ja­sous en rol in die meel 4 K­lits die ei­ers en die melk saam 5 Skud die oor­tol­li­ge meel van die hoen­der af en doop in die ei­er­meng­sel 6 Rol dan in die krum­mel­meng­sel, doop weer in die ei­er en rol weer in die krum­mels 7 Pak op ’n bord en ver­koel min­stens 15 mi­nu­te 8 Ver­hit die o­lie vir vlak­braai Braai die hoen­der in sar­sies tot goud­bruin en gaar Drei­neer op kom­buis­pa­pier 9 Ma­yon­nai­se Meng die ma­yon­nai­se en wa­sa­bi na smaak en sit as doop­sous saam met die hoen­der voor 10 Sit ook saam met gem­mer­pie­kels en rys voor in­dien ver­kies

Die re­sep kan ook vir hoen­derschnit­zels ge­bruik word Kap die heel hoen­der­fi­let­te ef­fens plat­ter met die palm van jou hand en volg die re­sep dan ver­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.