SALIEHOENDER MET ROOMPATATS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 1 uur

PA­TATS

4 pa­tats

60 ml (¼ k) room

2 ml (½ t) fyn ka­neel

15 ml (1 e) bruin­sui­ker

sout

4 stuk­kies kas­sia of

ka­neel

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout en pe­per

30 ml (2 e) suur­le­moen

sap

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

2 knof­fel­hui­sies, ge­kap

10 g vars sa­lie

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Pa­tats Draai die pa­tats met foe­lie toe en bak 45 mi­nu­te tot sag 2 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per Sprin­kel die sap, o­lie, knof­fel en van die sa­lie oor Pak op ’n bak­plaat en roos­ter 40-45 mi­nu­te saam met die pa­tats tot goud­bruin en gaar 3 Sny ’n gleu­fie in el­ke gaar pa­tat en skep die mees­te van die vleis uit 4 Druk die uit­ge­skep­te pa­tat fyn saam met die room, ka­neel, bruin­sui­ker en ’n knip­pie sout Skep die meng­sel te­rug in die pa­tat­skul­pe en druk stuk­kies kas­sia of ka­neel in el­ke pa­tat Pak op ’n bak­plaat en roos­ter nog 10 mi­nu­te 5 Sit die hoen­der voor saam met die pa­tats en die res van die vars sa­lie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.