PEKELHOENDER MET GROENBOONTJIE-ROER­BRAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Staan­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 45-

50 min.

HOEN­DER

60 ml (¼ k) fyn

sout

4-6 hoen­der­por­sies

pas ge­maal­de pe­per

skil van 1 suur­le­moen

30 ml (2 e) droë

ge­meng­de kruie

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

GROEN­BOON­TJIES

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

1 ui, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

250 g groen­boon

tjies

300 g spi­na­sie

sout en pe­per

sap van 1 suur­le­moen

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Hoen­der Giet 1 li­ter (4 k) wa­ter in ’n meng­bak en los die sout heel­te­mal daar­in op Plaas die hoen­der in die op­los­sing en laat 30 mi­nu­te staan 2 Drei­neer die hoen­der da­de­lik, s­poel goed af en klad droog met kom­buis­pa­pier 3 Pak op ’n bak­plaat en geur met die pe­per, suur­le­moen­skil en kruie Drup ’n bie­tjie o­lyf­o­lie oor 4 Roos­ter die hoen­der 15 mi­nu­te Ver­laag die oond se tem­pe­ra­tuur tot 180 °C en braai nog 30-35 mi­nu­te of tot die hoen­der goud­bruin en gaar is 5 Groen­boon­tjies Ver­hit die bot­ter en o­lyf­o­lie in ’n diep pan en braai die ui en knof­fel tot goud­bruin 6 Voeg die groen­boon­tjies by en roer­braai ’n mi­nuut Voeg die spi­na­sie by en roer­braai tot die spi­na­sie ver­welk 7 Geur met die sout, pe­per en ’n bie­tjie suur­le­moen­sap 8 Sit die hoen­der saam met die groen­boon­tjies voor en nog suur­le­moen in­dien ver­kies

S Deur die hoen­der voor­af te pe­kel, bly dit sap­pig en is dit ek­stra geu­rig S Moe­nie die hoen­der te lank in die sout­wa­ter laat staan nie, an­ders kan dit te sterk ge­geur proe wan­neer dit gaar is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.