T­HAI-PES­TO-HOENDERPASTA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 20 min.

HOENDERPASTA

4 hoen­der­bors­fi­let­te

sout en pas ge­maal­de

pe­per

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

500 g tag­li­a­tel­le

T­HAI-PES­TO

80 ml (¹⁄₃ k) son

ne­blom­saad

1 knof­fel­hui­sie

1-2 rooi brand­ris­sies

30 g kol­jan­der­bla­re

125-180 ml (½- ¾ k)

o­lyf­o­lie

15-20 ml (3-4 t) suur

le­moen­sap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Hoenderpasta Geur die hoen­der met die sout en pe­per en smeer met die o­lyf­o­lie Plaas op ’n bak­plaat en oond­braai 1520 mi­nu­te tot gaar Pluis rof­weg en hou een­kant 2 Kook die pas­ta tot net gaar Drei­neer, maar be­hou 60 ml (¼ k) van die kook­vloei­stof 3 T­hai-pes­to Roos­ter die son- ne­blom­saad in ’n droë pan tot dit be­gin ver­kleur Pols die son­ne­blom­saad en die res van die pesto­be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker fyn 4 Meng die hoen­der, pas­ta, o­ri­ge kook­vloei­stof en die pes­to goed 5 Sit voor met vars suur­le­moen in­dien ver­kies

Om tyd te s­paar kan die pes­to voor­af ge­maak word Dit sal ’n paar dae in die ys­kas hou

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.