RO­ME­RI­GE PREIHOENDER MET AARTAPPELPAKKIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 45-55 min.

AARTAPPELPAKKIES

4 aar­tap­pels

15 ml (1 e) see­sout

4 hout­was­goed­pen­ne­tjies, in kook­wa­ter ge­week

HOEN­DER

4-6 hoen­der­por­sies

sout en pas ge­maal

de pe­per

15 ml (1 e) o­lie

4 preie, in sky­fies

ge­sny

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

250 ml (1 k) room

10 ml (2 t) mie­lie

blom, met 15 ml (1 e) wa­ter tot ’n pas­ta ge­meng

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en knip bak­pa­pier in 4 gro­te­ri­ge blok­ke 1 Aartappelpakkies Plaas ’n aar­tap­pel op el­ke blok bak­pa­pier, sprin­kel ’n bie­tjie sout oor, vou toe en knyp met ’n was­goed­pen­ne­tjie vas Sprin­kel ’n bie­tjie wa­ter oor en plaas op ’n bak­plaat Bak 45 mi­nu­te 2 Hoen­der Geur die hoen­der met die sout en pe­per Plaas in ’n oond­bak 3 Ver­hit die o­lie en braai die preie tot gaar Voeg die knof­fel by en roer­braai tot geu­rig 4 Giet die room en mie­lie­blom­pas­ta by en laat prut tot ef­fens ver­dik Geur met sout en pe­per en giet oor die hoen­der Bak die hoen­der 45 mi­nu­te of tot gaar 5 Sit voor saam met die aar­tap­pels en ek­stra ge­braai­de preie in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.