HOEN­DER-EN-BOT­TER­SKOR­SIE-PAS­TEI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 50-60 min.

1 bot­ter­skor­sie, ge­skil en in blok­kies ge­sny

sout en pas ge­maal

de pe­per

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

1 ui, ge­kap

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

4 tak­kies tie­mie

4 hoen­der­bors­fi­let­te, in stuk­kies ge­sny

10 ml (2 t) mie­lie­blom, met 15 ml (1 e) wa­ter tot ’n

pas­ta ge­meng

250 g fi­lo­deeg

60 ml (¼ k) bot­ter,

ge­smelt

60 ml (¼ k) pam­poen­saad, ge­roos­ter

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Ver­sprei die bot­ter­skor­sie­blok­kies op ’n bak­plaat Geur met die sout en pas ge­maal­de pe­per Sprin­kel 30 ml (2 e) van die o­lie oor en meng goed deur Roos­ter dit 2530 mi­nu­te of tot gaar 2 Ver­hit die res van die o­lie en braai die ui, knof­fel en tie­mie tot geu­rig 3 Voeg die hoen­der by en roer­braai tot bruin 4 Giet 250 ml (1 k) wa­ter by en laat prut tot die hoen­der gaar is Giet nog ’n bie­tjie wa­ter by in­dien no­dig 5 Roer die mie­lie­blom­pas­ta deur die hoen­der en roer­braai tot ver­dik 6 Geur met sout en pas ge­maal­de pe­per Roer die bot­ter­skor­sie deur en hou een­kant 7 Plaas 3 vel­le fi­lo­deeg op me­kaar met ge­smel­te bot­ter tus­sen­in en plaas dit op die bak­plaat 8 Skep die vul­sel in die mid­del en vou die kan­te rof­weg in 9 Verf o­ral­oor met die ge­smel­te bot­ter en bak 15-20 mi­nu­te in die oond tot goud­bruin en gaar 10 Sprin­kel die pam­poen­saad oor en sit voor S

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.