VRIES EN OOR­SKIET

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

S Vries vars vis as jy dit nie bin­ne ’n dag of t­wee gaan eet nie: Draai dit styf in plas­tiek toe, plaas in ’n plas­tiek­sak­kie en plaas in die vries­kas.

S Moe­nie oor­skiet­vis weer braai of in die mi­kro­golf warm maak nie – dit sal uit­droog en jou kom­buis sleg laat ruik.

S Plan­ne met oor­skiet­vis: Bak vis­koe­kies, voeg die vis by sop, maak ’n pa­tee (maak fyn saam met vars kruie en jo­gurt, suur­room en maas­kaas), of maak ’n kit­se­ry (maak warm saam met gaar rys, ker­rie, ge­braai­de gras­uie, pie­ter­sie­lie, hard­ge­kook­te ei­ers en ’n bie­tjie room).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.