TA­MA­TIE-VIS­SOP

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

VIS

400 g vis­por­sies

15 ml (1 e) knof­fel-en

kruie-spe­se­rye

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

TA­MA­TIE­SOP

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

1 ui, in sky­fies ge­sny

1 knof­fel­hui­sie, ge­kap

100 g ta­ma­tie­pas­ta

1 blik (410 g) ge­kap­te

ta­ma­ties

1 blok­kie af­trek­sel

15 ml (1 e) droë Ita

li­aan­se kruie

10 ml (2 t) sui­ker

sout en pas ge­maal­de

pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Vis Pak die vis­por­sies op ’n bak­plaat en geur met die knof­fel-en-kruie- spe­se­rye Sprin­kel die o­lyf­o­lie oor en roos­ter 1012 mi­nu­te of tot gaar Hou een­kant 2 Ta­ma­tie­sop Ver­hit die o­lie in ’n groot ka­strol en braai die ui en knof­fel tot geu­rig Voeg die ta­ma­tie­pas­ta by en roer­braai ’n mi­nuut 3 Voeg die ta­ma­ties, af­trek­sel­blok- kie en 1 li­ter (4 k) wa­ter by en b­ring tot kook­punt Laat 15 mi­nu­te prut en roer af en toe 4 Geur die sop na smaak met die kruie, sui­ker, sout en pe­per 5 Breek die vis in stuk­ke en meng lig­gies deur die sop 6 Skep op en sit voor met crou­tons in­dien ver­kies

Verf sny­tjies brood met ’n bie­tjie o­lyf­o­lie en be­sprin­kel dit met kaas Roos­ter in die oond tot die kaas ge­smelt het, sprin­kel ge­kap­te pie­ter­sie­lie oor en plaas bo-op el­ke bak­kie sop

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.