TUIS­GE­MAAK­TE VISVINGERS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

SPAARWENK

S­paar deur vis in groot­maat te koop Maak die vis­meng­sel hier­bo dan dub­bel en vries dit Dit kan 3 maan­de in die ys­kas hou

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

VISVINGERS

15 ml (1 e) bot­ter

1 ui, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

400 g gaar stok­vis,

ge­vlok

3 ei­ers

15 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

sout en pe­per

500 ml (2 k) graan­vlok­kies, fy­ner ge­druk

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

AAR­TAP­PEL­SKY­FIES

4 groot aar­tap­pels, in

sky­fies ge­sny

o­lie vir braai

ta­ma­tie­sous vir voor

sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Visvingers Ver­hit die bot­ter en braai die ui en knof­fel tot sag 2 Meng die ui­meng­sel met die stok­vis, 1 ei­er en pie­ter­sie­lie en geur met die sout en pe­per Vorm lang­wer­pi­ge visvingers 3 K­lits die o­ri­ge t­wee ei­ers Doop die vin­gers een­een daar­in en dan in die graan­vlok­kies Pak op ’n bord en ver­koel min­stens 15 mi­nu­te 4 Aar­tap­pel­sky­fies Braai in­tus­sen die aar­tap­pel­sky­fies in ver­hit­te o­lie en laat op kom­buis­pa­pier drei­neer 5 Pak die visvingers op die bak­plaat, be­druip lig­gies met die o­lyf­o­lie en bak 15-20 mi­nu­te tot goud­bruin 6 Sit voor saam met die ge­braai­de aar­tap­pel­sky­fies en ’n skep­pie ta­ma­tie­sous

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.