VISSOSATIES MET GEEL­RYS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

30 min.

VRUG­TE

8 dro­ë­per­skes of

-ap­pel­ko­se

GEEL­RYS

250 ml (1 k)

bas­ma­ti­rys

5 ml (1 t) bor­rie

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) o­lie

3 uie, in sky­fies

ge­sny

2 knof­fel­hui­sies

2 wor­tels, in blok

kies ge­sny

2 ml (½ t) fyn

ko­myn

sout en pe­per na

smaak

SO­SA­TIES

400 g ferm vis, in

blok­kies ge­sny

o­lie vir verf

1 Vrug­te Be­dek die per­skes of ap­pel­ko­se met kook­wa­ter en laat staan tot ef­fens ge­swel 2 Geel­rys B­ring in­tus­sen die rys, 1¼ li­ter (5 k) wa­ter en bor­rie tot kook­punt en kook tot gaar Drei­neer die ek­stra vloei­stof 3 Ver­hit die bot­ter en o­lie in ’n pan en braai die uie, knof­fel en wor­tels tot gaar Voeg die ko­myn by, roer­braai ef­fens en meng die meng­sel deur die rys Geur na smaak met sout 4 So­sa­ties Ryg die vis­blok­kies en per­skes of ap­pel­ko­se om die beurt op so­sa­tie­stok­kies (lees die wenk op bl 8) Geur met die sout en pe­per Verf met die o­lie en braai in ’n warm pan tot gaar 5 Sit die so­sa­ties voor saam met die rys en vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.