KRUMMELSARDIENS MET KAPOKAARTAPPEL

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 10-

15 min.

VIS

2 blik­kies (120 g elk) ge­rook­te sar­diens, ge­drei­neer

sout en pe­per

KRUM­MEL

60 ml (¼ k) ge­kap

te pie­ter­sie­lie

15 ml (1 e) ge­droog

de o­ri­ga­num

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

15 ml (1 e) ge­ras­per-

de suur­le­moen­skil

15 ml (1 e) vars suur-

le­moen­sap

1 dag oue knof­fel-

ci­a­bat­ta­rol­le­tjie, in

stuk­kies ge­breek

KAPOKAARTAPPEL

6 groot aar­tap­pels,

ge­skil en ge­kook

30 ml (2 e) bot­ter

15-30 ml (1-2 e)

melk

sout en pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Voer ’n bak­plaat met bak­pa­pier uit 1 Vis Ver­sprei die sar­diens op die bak­plaat en geur met die sout en pe­per 2 Krum­mel Meng al die be­stand­de­le en ver­sprei oor die sar­diens Roos­ter 10-15 mi­nu­te in die oond tot goud­bruin en ef­fens bros 3 Kapokaartappel Druk in­tus­sen die gaar aar­tap­pels, bot­ter en melk saam fyn en geur met die sout en pe­per 4 Skep ’n le­pel kapokaartappel op el­ke bord Pak die sar­diens bo-op 5 Sit voor saam met suur­le­moen­wig­gies in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.