PAN­GE­BRAAI­DE VIS MET VI­NAI­GRET­TE EN PATATBLOKKIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

PATATBLOKKIES

4 o­ran­je pa­tats, skoon­ge­skrop en in blok­kies ge­sny

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

sout en pas ge­maal­de

pe­per

10 g kol­jan­der­bla­re

VIS

400 g vis­por­sies

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

VI­NAI­GRET­TE

10 g pie­ter­sie­lie, fyn

ge­kap

10 g kol­jan­der­bla­re, fyn

ge­kap

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) suur­le­moen

sap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Patatblokkies Ver­sprei die patatblokkies op ’n bak­plaat Meng die o­lyf­o­lie deur en geur met die sout en pas ge­maal­de pe­per Bak 25-30 mi­nu­te of tot gaar in die ver­hit­te oond 2 Vis Geur in­tus­sen die vis met die sout en pas ge­maal­de pe­per Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die vis 8-10 mi­nu­te of tot gaar 3 Vi­nai­gret­te Meng al die be­stand­de­le en giet oor die warm vis 4 Sit die vis saam met die patatblokkies en die vars kol­jan­der­bla­re voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.