KERRIEVISGEBAK

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 5 mi­nu­te

Gaar­maak­tyd: 25-30 mi­nu­te

2 groot uie, in stuk­ke

ge­sny

4 knof­fel­hui­sies, ge­kap

15 ml (1 e) o­lie

15 ml (1 e) T­hai­se rooi

ker­rie­pas­ta

100 g ker­sie­ta­ma­ties,

ge­hal­veer

1 blik (400 g) klap­per

melk

400 g vis­por­sies

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Ver­sprei die uie en knof­fel in ’n oond­bak Sprin­kel die o­lie oor en roos­ter 10 mi­nu­te 2 Meng die T­hai­se rooi­ker­rie­pas­ta deur die uie en voeg die ker­sie­ta­ma­ties by Giet die klap­per­melk oor die uie-en-ta­ma­tie­meng­sel en meng goed Pak die vis­por­sies in die meng­sel en bak nog 15 mi­nu­te 3 Sit die vis­ge­bak voor saam met bas­ma­ti­rys en vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Ver­vang die klap­per­melk met lig­te klap­per­melk vir ’n ge­son­der op­sie

Ver­vang die vars ker­sie­ta­ma­ties met ’n blik ge­kap­te ta­ma­ties

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.