VISKROKETTE

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20-30 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10 min.

4 aar­tap­pels, ge­skil

en ge­kook

250 g stok­vis, ge

stoom en ge­pluis

250 g skel­vis, ge

stoom en ge­pluis

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

sout en pas ge­maal­de

pe­per

15 ml (1 e) suur

le­moen­sap

125 ml (½ k) meel

3 ei­ers, ge­klits

250 ml (1 k) droë

brood­krum­mels

o­lie vir vlak­braai

1 Druk die aar­tap­pels fyn en meng met die stok­vis, skel­vis en pie­ter­sie­lie Geur met die sout, pe­per en suur­le­moen­sap 2 Vorm si­ga­re van 10 cm lank met die meng­sel Rol el­ke si­gaar eers in die meel, dan in die ei­er en dan in die brood­krum­mels Ver­koel 15 mi­nu­te 3 Ver­hit die o­lie en braai die kro­ket­te tot al­kant goud­bruin 4 Drei­neer die oor­tol­li­ge o­lie op kom­buis­pa­pier 5 Sit die kro­ket­te voor saam met lem­me­tjie­sky­fies in­dien ver­kies

Ver­vang die stok- en skel­vis met ge­vlok­te

gaar snoek

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.