WARM CA­LA­MA­RI-EN-SPEK-SLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 20-25 min.

SLAAI

250 g re­pie­spek

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

4 ca­la­ma­ri-ste­aks,

in re­pe ge­sny

15 ml (1 e) suur

le­moen­pe­per

1 kop slaai­bla­re

SLAAI­SOUS

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) rooi­wyn

a­syn

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

5 ml (1 t) Di­jon

mos­terd

5 ml (1 t) vis­sous

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Slaai Pak die spek in ’n en­kel­laag op die bak­plaat en braai 10-12 mi­nu­te of tot bros in die oond Hou een­kant 2 Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n pan, geur die ca­la­ma­ri met die suur­le­moen­pe­per en braai in sar­sies tot gaar en nie meer gla­se­rig of deur­sky­nend nie 3 Slaai­sous K­lits al die be­stand­de­le goed saam en giet van die slaai­sous oor die ca­la­ma­ri 4 Pak die slaai­bla­re op ’n bord en sta­pel die ca­la­ma­ri en spek bo-op Giet die o­ri­ge slaai­sous oor 5 Sit voor saam met ge­skroei­de suur­le­moe­ne in­dien ver­kies

Die ca­la­ma­ri kan ver­vang word deur oond­ge­roos­ter­de of ge­braai­de stok­vis Vlok rof­weg en meng lig­gies deur die slaai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.