CA­LA­MA­RI-PIZ­ZA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

CA­LA­MA­RI

4 ca­la­ma­ri-ste­aks,

in re­pe ge­sny

15 ml (1 e) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

PIZ­ZA

500 g win­kel­brood­deeg of 4 piz­za­ba­sis­se

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

125 ml (½ k) soet

brand­ris­sie­sous

100 g moz­za­rel­la

kaas, ge­ras­per

2 knof­fel­hui­sies,

ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Spuit ’n groot bak­plaat met kos­sproei 1 Ca­la­ma­ri Geur die ca­la­ma­ri met die knof­fel-en-krui­e­spe­se­rye Ver­hit die o­lyf­o­lie in ’n pan en braai die ca­la­ma­ri in sar­sies tot gaar of nie meer gla­se­rig en deur­sky­nend nie 2 Piz­za As jy brood­deeg ge­bruik, ver­deel dit in 4 de­le en rol rof­weg in sir­kels op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit 3 Pak die deeg­sir­kels op die bak­plaat en sprin­kel die o­lyf­o­lie oor Bak 10 mi­nu­te in die oond en haal uit Smeer met die brand­ris­sie­sous 4 Ver­deel die kaas, knof­fel­hui­sies en ca­la­ma­ri op die ge­bak­te of ge­koop­te piz­za­ba­sis­se en bak nog 10 mi­nu­te of tot die kaas ge­smelt het en die ba­sis gaar is 5 Be­sprin­kel met vars ba­si­lie in­dien ver­kies, sny in sky­we en sit voor saam met par­me­saan­kaas in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.