OOS­TER­SE SESAMVIS MET NOE­DELS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Ma­ri­neer­tyd: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10-15 min.

VIS

4 vis­por­sies

MA­RI­NA­DE

60 ml (¼ k)

so­ja­sous

30 ml (2 e) heu­ning

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

5 ml (1 t) ge­ras­per­de vars gem­mer

45 ml (3 e) se­sam

sa­de, ge­roos­ter

NOE­DELS

500 g spag­het­ti,

gaar ge­kook

4 spriet­uie, in lang

re­pies ge­sny

sap van ½ lem­me

tjie

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

sout

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Vis Pak die por­sies vis in ’n ma­ri­neer­bak 2 Ma­ri­na­de Meng die so­ja­sous, heu­ning, knof­fel en gem­mer en giet oor die vis Laat die vis min­stens 15 mi­nu­te ma­ri­neer 3 Pak die vis op ’n bak­plaat en roos­ter 10-15 mi­nu­te of tot gaar Verf ge­reeld met die ma­ri­na­de Ver­wy­der uit die oond en sprin­kel die se­sam­sa­de oor 4 Noe­dels Meng die spag­het­ti, spriet­uie, lem­me­tjie­sap en o­lyf­o­lie Geur met die sout 5 Sit die vis voor saam met die noe­dels en ek­stra lem­me­tjies in­dien ver­kies

Roer pleks van die spriet­uie en lem­me­tjie­sap net ’n hand vol vars kol­jan­der en ’n skeut suur­le­moen­sap deur die noe­dels

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.