SPE­SE­RY­VIS MET PEERKOOLSLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 10-15 min.

SPE­SE­RY­VIS

4 vis­por­sies

sout en pas ge­maal

de pe­per

5 ml (1 t) pa­pri­ka

5 ml (1 t) rooi­pe­per

10 ml (2 t) fyn

ko­myn

10 ml (2 t) knof­fel

poei­er

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

SLAAI

350 g kool­slaai­meng­sel (lees die wen­ke)

2 pe­re, in stok­kies

ge­sny

45 ml (3 e) ge­roos-

ter­de son­ne-

blom­sa­de

SLAAI­SOUS

60 ml (¼ k) ma­yon

nai­se

60 ml (¼ k) ge­wo­ne

jo­gurt 2 ml (½ t) fyn ko­myn

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Spe­se­ry­vis Geur die vis­por­sies met die sout en pe­per Meng die pa­pri­ka, rooi­pe­per, ko­myn en knof­fel­poei­er en sprin­kel aan al­bei kan­te van die vis Verf met die o­lyf­o­lie en pak op ’n bak­plaat Roos­ter 10-15 mi­nu­te of tot gaar 2 Slaai Meng die kool­slaai­meng­sel en pe­re lig­gies 3 Slaai­sous K­lits die ma­yon­nai­se, jo­gurt en ko­myn saam, geur met sout en meng deur die kool­slaai­meng­sel 4 Sprin­kel die son­ne­blom­sa­de oor en sit voor saam met die vis

S Koop ’n klaar be­rei­de kool­slaai­meng­sel of maak jou eie deur 1 k­lein wit­kool­kop (in re­pies ge­sny of grof ge­ras­per), 1 k­lein rooi-ui (ge­kap) en 1 k­lein wor­tel (in re­pies ge­sny of grof ge­ras­per) te meng S Ver­vang die pe­re in die slaai met ap­pels of sel­de­ry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.