VIS MET SOUT-EN-A­SYN-AAR­TAP­PELS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Staan­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 30 min.

BE­SLAG

310 ml (1¼ k) bruis-

meel

250 ml (1 k) so­da

wa­ter

1 ei­er

AAR­TAP­PELS

500 g ba­ba

aar­tap­pels

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

grow­we sout

30 ml (2 e) wit­wyn

a­syn

VIS

4 vis­por­sies

sout en pas ge­maal­de

pe­per

125 ml (½ k) meel

o­lie vir diep­vet­braai

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Be­slag K­lits al die be­stand­de­le goed saam Be­dek met kleef­plas­tiek en laat min­stens 30 mi­nu­te staan 2 Aar­tap­pels Ver­sprei die aar­tap­pels op ’n bak­plaat Sprin­kel die o­lyf­o­lie en grow­we sout oor en roos­ter 30 mi­nu­te of tot gaar in die ver­hit­te oond 3 Vis Geur in­tus­sen die vis met die sout en pas ge­maal­de pe­per 4 Rol in die meel en skud die oor­tol­li­ge meel af 5 Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol­le­tjie vir diep­vet­braai 6 Doop die vis­por- sies een vir een in die be­slag en maak se­ker die vis is o­ral­oor be­dek Bak in die o­lie tot goud­bruin en gaar Drei­neer op kom­buis­pa­pier 7 Kneus die aar­tap­pels ef­fens en sprin­kel die a­syn en nog grow­we sout oor Sit voor saam met die vis en suur­le­moen­wig­gies in­dien ver­kies

Vir ’n ge­son­der op­sie: Geur die vis met sout en pe­per, rol dit in meel, doop in ge­klits­te ei­er en rol in brood­krum­mels Roos­ter dan 15-20 mi­nu­te in die oond teen 200 °C

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.