KER­RIE-NIÇOISESLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

30 min.

SLAAI

500 g ba­ba

aar­tap­pels

250 g groen­boon­tjies

4 ei­ers, ge­kook, af­ge­dop en ge­hal­veer

125 g ba­ba­ta­ma­ties,

ge­hal­veer

2 blik­ke (170 g elk) tu

na­stuk­ke, ge­drei­neer

SLAAI­SOUS

60 ml (¼ k) ma­yon

nai­se

60 ml (¼ k) jo­gurt

30 ml (2 e) ge­roos­ter­de

ker­rie­poei­er

45 ml (3 e) suur­le­moen

sap

10 ml (2 t) sui­ker

sout en pas ge­maal­de

pe­per na smaak

1 Slaai Kook die aar­tap­pels tot gaar, kneus dit ef­fens stuk­kend en laat ’n bie­tjie af­koel 2 Plaas die groen­boon­tjies in ’n glas­bak en be­dek met kook­wa­ter Laat 1 mi­nuut staan, drei­neer en s­poel af 3 Ver­sprei die aar­tap­pels, groen­boon­tjies, ei­ers, ba­ba­ta­ma­ties en tuna op ’n slaai­bord 4 Slaai­sous K­lits al die be­stand­de­le goed 5 Giet die slaai­sous oor die slaai en sit voor met vars suur­le­moen­sky­we in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.