TERIJAKIVIS-EN-RYS-BAK­KIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

RYSBAKKIES

375 ml (1½ k)

jas­myn­rys

15 ml (1 e) rys­a­syn

150 g pak c­hoi OF spi­na­sie, af­ge­spoel

2 stin­gel­uie, ge­kap

VIS

4 vis­por­sies

30 ml (2 e) te­ri­ja­ki

sous

30 ml (2 e) soet

so­ja­sous

10 ml (2 t) se­sam

saad­jies

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Voer ’n bak­plaat met tin­foe­lie uit en spuit met kos­sproei 1 Rysbakkies Kook die rys vol­gens die aan­wy­sings op die pak S­poel af en drei­neer Meng die a­syn deur en hou een­kant 2 Be­dek die pak c­hoi of spi­na­sie met kook­wa­ter, laat 1 mi­nuut staan en drei­neer 3 Vis Pak die vis op die bak­plaat Meng die te­ri­ja­ki- en so­ja­sous en giet oor die vis; hou ’n bie­tjie sous een­kant Sprin­kel die se­sam­saad­jies oor en roos­ter 15 mi­nu­te of tot gaar Verf ge­reeld met die o­ri­ge sous 4 Ver­deel die rys tus­sen 4 bak­kies en skep van die spi­na­sie of pak c­hoi bo-op 5 Sny die vis in re­pies en ver­deel tus­sen die bak­kies Sprin­kel die stin­gel­uie oor 6 Sit voor saam met nog ge­kap­te stin­gel­uie en gem­mer­pie­kels in­dien ver­kies S

Vin­ni­ge tuis­ge­maak­te te­ri­ja­ki­sous: Ver­hit 60 ml (4 e) so­ja­sous, 60 ml (4 e) rys­wyn (mi­rin), en 30 ml (2 e) sui­ker tot die sui­ker ge­smelt het Ver­dik met 10 ml (2 t) mie­lie­blom wat met 30 ml (2 e) wa­ter tot ’n pas­ta ge­meng is As jy nie rys­wyn het nie, kan jy dit met nog 45 ml (3 e) sui­ker ver­vang Jy kan ook ge­kap­te knof­fel en gem­mer by die sous voeg in­dien ver­kies Maak ek­stra te­ri­ja­ki­sous, bot­tel dit en bê­re 3-4 we­ke in die ys­kas om te ge­bruik soos no­dig

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.